Ons huis in Nederland

Dit is ‘n nagmerrie om ‘n huis te probeer kry in Nederland. Huur sowel as koop. Die Nederlandse manier van doen is bietjie raar wat dit alles betref, en boonop is die huurmark baie klein, ons soek nou al 7 maande na ‘n huis om te huur en ek het in die 7 maande net…
Lees meer »

Baie gelukkig hier in Peru

Ek is ‘n Suid-Afrikaaner en ek het pas getrou. Ek is baie gelukkig hier in Peru en dit is baie beter hier en minder korup en minder crime en boonop kan ‘n mens tot laat in die aande rondloop. Ek sien geen toekoms in Suid-Afrika nie. Ek sukkel te veel om ‘n werk te kry…
Lees meer »

Woorde van wysheid

Dis baie erg om so ver van jou mense te wees en nie te weet of jy hulle ooit weer sal sien nie. Ek en my man voel dat as iets met een van ons gebeur dat die ander een sal terug gaan SA toe. My suster se antwoord was, hoekom wag tot iets met…
Lees meer »

Die gras is groener…

Ja dit is en bly ‘n groot vrees met al die geweld in die land en dit is hoogtyd dat hulle die onwettige immigrante uit SA skop want hulle is die groot probleem. Snaaks hoe maklik hulle in SA in kom in ons kan nie eers wettiglik in Kanada in kom sonder om duisende dollars…
Lees meer »

As ons kon het ons more terug gegaan

Dankie vir die geleentheid om vir ander te laat weet hoe moeilik en verkeerd dit is om jou land te verlaat. Ons woon na 3 en ‘n half jaar in Kanada. Ons verlang daagliks terug maar finansieel is dit baie moeilik en dis waar wat almal sê, as ek ‘n werk kry is ek weg….
Lees meer »