| Nuusbriewe
Die Kom Huistoe-Veldtog versprei drie gratis e-publikasies, naamlik:
- Kom Huistoe-Nuusbrief– 'n Maandelikse nuusbrief wat in beide Afrikaans en Engels uitgestuur word. Die lesersmark is mense wat reeds besig is om terug te keer. Dit hou hulle op hoogte van gebeure spesifiek rakende die terugkeerproses en Suid-Afrika oor die algemeen. Vorige uitgawes is onder beskikbaar;
- Biltong Happies – 'n Daaglikse nuusbrief met die dag se hoofopskrifte van nuusberigte wat in verskeie Suid-Afrikaanse dagblaaie verskyn het. Vorige uitgawes is nie beskikbaar nie;
- IMFO – 'n Kwartaallikse publikasie met inligting vir remigrante en immigrante oor lewensomstandighede en -kostes in Suid-Afrika. Die jongste uitgawe is onder of op hier beskikbaar.
- Kopieë van die voormalige nuusbrief Biltong Bulletin, 'n maandelikse nuusbrief wat beide in Afrikaans en Engels verskyn het met algemene leesstof, is onder beskikbaar.
U kan ook uitgawes aanvra of gratis op enige of al die nuusbriewe inteken by alana@afriforum.co.za.
Nuusbriewe:
|